462 research outputs found

    Die verbondeling in verband

    Get PDF
    Daar is dikwels en deur groot outoriteite al geskryf oor die mens in die samelewing. Hier wil ons egter die saak probeer aanraak uit ’n nuwe hoek, veral om die Skrifbeligting van die siening te benader. Vanselfsprekend verg hierdie benaming ’n skrifmatige mensbeskouing, maar ook ’n skrifmatige verbandsbeskouing. Die mens staan egter nie slegs in verhouding tot sy medemens nie maar ook in verhou­ ding tot stof, plant en dier. Boweal staan die mens in verhouding tot God, en hierdie verhouding is deurslaggewend vir al die ander verhoudinge waarin die mens hom bevind. Tog staan die mens ook in verhouding tot homself; wie kan die diepere roersele van die menslike siel peil, wie weet van die wroeginge, vreugde, leed en genot van die mens beter as hyself? Ook hierdie aspek verdien ons aandag. Op volledigheid kan nie aanspraak gemaak word nie, dit is ook nie my bedoeling nie. Die bedoeling is maar om die omvang van die tema aan te dui, die gedagtes te prikkel en veral om aan te spoor tot nuwe denkoriĂ«ntering waarin ook terminologies gebreek behoort te word met die neo-skolastiek binne reformatoriese lyn

    Tracking the risk factors and impact of an intervention to reduce the spread of the HIV

    Get PDF
    Includes bibliographical references (leaves 177-184)

    Die betekenis van ’n radikaal skrif- matige filosofie vir die leyvens- praktyk

    Get PDF
    [he author’s point of departure is founded on the reciprocation between practical life and Philosophy. He points out the centuries-old distinction and division between theory and practice and rejects it, seeing that it is man who “does thinkingly” and who “thinks while doing”. One’s view of the world, one cosmoscope (which is a nun-scientific vision on reality) constitutes a bridge between religion and Philosophy and can be strengthened after a scientific justification via Ontology from the field of theoretical knowledge. The relationship between Philosophy and practical life has to be determined from the angle of the religious unity of both. Prom this it emerges that practical and scientific knowledge do not differ in terms of worth of content, but only in terms of their own irreplaceable nature. Their basic relationship should then be typified in terms of reciprocal service

    'n Prinsipiële begronding van die Apartheidsbeleid

    Get PDF
    As ons saam ’n paar gedagtes wil wissel oor die prin- sipiĂ«le begronding van die apartheidsbeleid, dan is dit seker nodig dat ons in die eerste plek moet kom tot ’n duidelike om skrywing van begrippe. Ons moet m ekaar van die begin af reg verstaan anders sal die bespreking uitloop in ’n Babelse verwarring, aangesien uit verskillende lewens- en wĂȘreldbe- skouing verskillende antw oorde op dieselfde probleem moontlik is. Ons stel dit derhalwe baie duidelik dat ons uitgangspunt die Calvinistiese lewens- en w ĂȘreldbeskouing is en dat van hieruit, derhalwe in die lig van die Calvinistiese Skrifinterpretasie, gesoek sal word na die beginsels wat aan die apartheidsbeleid ten grondslag lĂȘ. Die moontlike verskilpunte wat mag ontstaan, moet dan na die w ortel toe deurgevors w ord om vas te stel of die standpunte op dieselfde fondam ent wortel. En dan kan gestel word dat die Calvinistiese siening nog maar in sy kin- derskoene staan, dat die Calvinisme vandag ook nog deur- drenk is van nie-Calvinistiese gedagtes en dat die suiwerings- proses ’n taak vir geslagte is. Wat ek gaan aanbied m oet nie as Evangelie beskou word nie, m aar moet gesien word as ’n ernstige poging om uit ons lewens- en w ĂȘreldbeskouing te kom tot ’n prinsipiĂ«le begronding van die apartheidsbeleid

    Lewe, dood en onsterflikheid in die Wysbegeerte

    Get PDF
    Aangesien Wysbegeerte hom met die werklikheid besig hou, die werklikheid soos dit gegee is, en aangesien alle wysgere deur alle eeue met dieselfde werklikheid te doen het, daarom, omdat lewe, dood en onsterflikheid(?) deel van hierdie werklikheid is,het ook die wysgere deur die eeue heenbespiegelinge oor hierdie aspek van diewerklikheid gehad

    Die bestudering van die geskiedenis van die wysbeggeerte ,,in U lig"

    Get PDF
    Vir ons, Christus-gelowiges, is die Bybel die Woord van God. God is waar en Sy Woord is die Waarheid

    Aurelius Augustinus.

    Get PDF
    Oor hierdie grootste van die Kerkvaders is daar deur die eeue heenal baie geskrywe. Hierdie aandag wat aan hom bestee is, verdien Augustinus dan ook. Veel meer sal seker ook nog oor hom geskrywe word. Ook in ons Calvinistiese kringe verdien die figuur van Augustinus oesondere aandag, want die Gereformeerde teologie is hoofsaaklik op sy voetspore verder uitgebou

    Eukleides Mathematikos.

    Get PDF
    In die Februarle- en April-uitgawes van Koers, 1957, het tweeartikels verskyn waarin die aandag, al is dit miskien terloops, gevestigis op ’n persoon wat aan ons almal deur die Meetkunde wat ons opskool geleer het, bekend is nl. Eukleides. In sy artikel „Selfevidensie in die Natuurwetenskap” sĂȘ dr. H. J. Schutte op p. 169; ,,Dit is bekend dat die wiskunde en in die besonder die meetkunde (euklidies) asmodel gedien het van ’n deduktiewe wetenskap by die opstel van sy wetenskapsleer”. Die persoon van wie dr. Schutte hier praat, isAristoteles. Met die lees hiervan het ek gewonder of dit moontlik wasdat Eukleides invloed op Aristoteles kon uitoefen

    Die mens, die liefde en die sedelik

    Get PDF
    Met die skepping van die mens het God hierdie mens met wonderlike gawes toegerus, gawes wat die mens in Sy diens moet stel ten einde sy heerlike roeping op aarde tot eer en verheerliking van sy Skepper te kan volvoer, om sodoende aan sy bestemming te beantwoord
    • 

    corecore